|
 |
Hoe om 'n dienseenheid te koop.
Stappe om 'n dienseenheid te koop.
- Om 'n eenheid aan te koop, gaan na ons webwerf > Produkte > Dienste > Dienseenheid.
- Dui aan hoeveel eenhede gekoop word, klik op "Sit in trollie", voltooi die proses en doen die betaling.
- Stuur vir ons ‘n epos met die opskrif: Bedrag, “Dienseenheid(e) gekoop” en die faktuurnommer. Bv R00.00 Dienseenheid(e) gekoop #0000.
- Sluit vorige toepaslike eposse se inhoud by die epos in sodat ons weet waarvoor die eenheid gekoop is.
- Indien u nie hierdie aanwysings noukeurig volg nie, kan dit vertragings en selfs verdere koste meebring.
|
 |
Betaalmiddels
|