|
 |
Hoe begin ek met die onderrig?

Hierdie bladsy verduidelik hoe om aan die gang te kom met onderrig in gr 4 tot gr 9. Gr 1 tot 3 word behoorlik uiteengesit in die oorkoepelende handleidings.
- Druk die vakgidse uit indien u dit nog nie gedoen het nie.
- Bestudeer elke vak se vakgids.
- Werk saam met die leerder die week se werk deur sodat die leerder 'n oorsig het wat gedoen moet wees teen die einde van die week.
- Gee die leerder aan die begin baie leiding totdat hy/sy die doelwitvel en wat van hom/haar verwag word behoorlik verstaan. Gee veral aandag aan die werking van die rekenaarprogram.
- Wenk: Geniet dit om leerinhoude saam met u kind te ontdek. Dis aansteeklik en dalk u grootste bydrae.
- Indien u die diepgang van die Kenwebstelsel wil benut, beveel ons aan dat u die Oueropleiding aankoop en deurwerk.
|
 |
Betaalmiddels
|