|
 |
Windows 7 Vinnige Vingers hulp

Installasie van Vinnige Vingers op Windows 7
Indien u dié fout kry
Runtime error 76: Path not found: 'C:\Program Files (x86)\Kenweb\Kenweb Vinnige Vingers\prentjies\Sarie_adv_stella.jpg'
Doen hierdie stappe:
- Kry 'n rekenaarkundige om jou te help.
- Gaan na C:\Program Files (x86)\Kenweb\Kenweb Vinnige Vingers\Kenweb Vinnige Vingers\bronkode
- Kopieer doelwitvelle, prentjies, data.mdb en hulp.htm.
- Gaan na C:\Program Files (x86)\Kenweb\Kenweb Vinnige Vingers
- Plak.
|
 |
Betaalmiddels
|