|
 |
Hoe druk ek vakgidse?

Druk die vakgidse uit wat saam met u rekenaarpakket kom
- Maak die program bv "Kenweb Gr 4 Geheelpakket" oop.
- Klik links bo op "Druk vakgidse" > Wys vakgidslys.

- Kies die vakgids wat u wil druk. Klik op Maak oop.

- Die pdf vakgids word oopgemaak in u rekenaar se pdf-leser. As u hiermee probleme ervaar kan u die gratis leser hier aflaai en installeer.

- Gebruik nou gewoon Ctrl-p of File > Print om die vakgids te druk.

|
 |
Betaalmiddels
|