|
 |
Heeljaar oop, net stadiger in skoolvakansies.
Goedkoop omdat u alles self doen met die hulp van die GIDS onderaanKenweb verkoop 'n sterk gesubsidieerde en omvattende stelsel of los produkte om u tuisonderrig van gr 1 tot gr 9 kragtig en effektief te maak. Inhoude is gebaseer op die vorige inhoudryke, vakgebaseerde en Christelik-Nasionale leergange terwyl gr 1 tot 3 ook nuwer leergange dek.
Ons onderwysmodel spesialiseer daarin om u kind selfgedrewe te maak en lewer resultate wat al oor dekades ouers en onderwysers verbaas.
GIDS: U MOET die GIDS onderaan deurwerk voordat u met Kenweb begin. Nadat u die Gids bestudeer het, sal u verstaan hoe Kenweb werk, hoe Kenweb help met wettige tuisonderwys, hoe Kenweb se produkte werk en hoe die webwinkel werk. Dan sal u aankope en implementering van ons produkte glad verloop. Daarmee sal u ook vertragings en slaggate vermy.
Spogprodukte
Meer ...
|
Vinnige Vingers
Vinnige Vingers tikvaardigheid rekenaarprogram & elektroniese gidse. Die doelwitvelle is geskik vir aanvangsonderrig tot graad 12. (Vir gebruik op Windows 7 mag daar 'n aanpassing nodig wees....
Prys: R260.00
|
Meer ...
|
Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede
Wiskunde-vaardighede rekenaarprogram en elektroniese vakgids. 'n Rekenaarprogram waarmee kinders maklik hulle tafels en wiskundekombinasies kan leer en gereeld hersien.
Prys: R370.00
|
|
 |
Betaalmiddels
|