Kenweb Oplossings » Leer Afrikaans






Leer Afrikaans!

Kenweb het Afrikaans as vak afsonderlik beskikbaar vir kliënte wat wil hê hulle kinders moet Afrikaans leer. Kyk na 'n uittreksel uit die vakgids vir graad 6 Afrikaans hier. Klik by elke item vir meer inligting.

Graad 1

Vir graad 1 is Afrikaans ingewerk in die rekenaarprogramme en die vakgids. Die leesreeks is ook nodig. Die volgende items word dus aanbeveel:

Gr 1 Rekenaarprogram en vakgids (hier) R305              
Gr 1 Oorkoepelende elektroniese vakgids vir alle vakke (hier)  R160   
Gr 1 Kenwebvaardighede geskandeerde leesreeks (5 boekies) (hier)  R10   

Graad 2

Vir graad 2 is Afrikaans ingewerk in die rekenaarprogramme en die vakgids. Die leesreeks is ook nodig. Die volgende items word dus aanbeveel:

Gr 2 Rekenaarprogram en vakgids (hier) R300              
Gr 2 Oorkoepelende elektroniese vakgids vir alle vakke (hier)  R160   
Gr 2 Kenwebvaardighede geskandeerde leesreeks (5 boekies) (hier)  R10   

Graad 3

  1. Gr 3 Afrikaans rekenaarprogram en vakgids R50 (hier)
  2. Gr 3 Afrikaans geskandeerde handboek R10 (hier)
  3. Gr 3 Oorkoepelende elektroniese vakgids vir alle vakke R160 (indien nodig) (hier)
  4. Gr 3 Oxford stamstories leesreeks (Fase 10 - 12) (Kry pryse en bestel by oxford.co.za)
  5. Gr 3 Skriftelike eksamenvraestelle met memorandums vir Afrikaans (gaan na Produkte > Graad 3 > Eksamenvraestelle).

Graad 4

  1. Gr 4 Afrikaans rekenaarprogram en vakgids R50 (hier)
  2. Gr 4 Afrikaans geskandeerde handboek R10 (hier)
  3. Gr 4 Afrikaanse geskandeerde leesreeks (10 boekies) R10 (hier)
  4. Gr 4 Skriftelike eksamenvraestelle met memorandums vir Afrikaans (gaan na Produkte > Graad 4 > Eksamenvraestelle).

Graad 5

  1. Gr 5 Afrikaans rekenaarprogram en vakgids – R50 (hier)
  2. Gr 5 Afrikaans geskandeerde handboek R10 (hier)
  3. Gr 5 Afrikaanse geskandeerde leesreeks (10 boekies) R10 (hier)
  4. Gr 5 Skriftelike eksamenvraestelle met memorandums vir Afrikaans (gaan na Produkte > Graad 5 > Eksamenvraestelle).

Graad 6

  1. Gr 6 Afrikaans rekenaarprogram en vakgids R50 (hier)
  2. Gr 6 Afrikaans geskandeerde handboek R10 (hier)
  3. Gr 6 Afrikaanse geskandeerde leesreeks (10 boekies) R10 (hier)
  4. Gr 6 Skriftelike eksamenvraestelle met memorandums vir Afrikaans (gaan na Produkte > Graad 6 > Eksamenvraestelle).

Graad 7

  1. Gr 7 Afrikaans rekenaarprogram en vakgids R50 (hier)
  2. Gr 7 Afrikaans geskandeerde handboek R10 (hier)
  3. Gr 7 Skriftelike eksamenvraestelle met memorandums vir Afrikaans (gaan na Produkte > Graad 7 > Eksamenvraestelle).

Graad 8

  1. Gr 8 Afrikaans rekenaarprogram en vakgids R50 (hier)
  2. Gr 8 Afrikaans geskandeerde handboek R10 (hier)
  3. Gr 8 Skriftelike eksamenvraestelle met memorandums vir Afrikaans (gaan na Produkte > Graad 8 > Eksamenvraestelle).

Graad 9

  1. Gr 9 Afrikaans rekenaarprogram en vakgids R50 (hier)
  2. Gr 9 Afrikaans geskandeerde handboek R10 (hier)
  3. Gr 9 Skriftelike eksamenvraestelle met memorandums vir Afrikaans (gaan na Produkte > Graad 9 > Eksamenvraestelle).



Leer Afrikaans
Tans leeg.
 
Gebruikers aanlyn:  726 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings