Kenweb Oplossings » Gr 3 » Alle Gr 3 eksamenvraestelle

Hier is 'n lys van alle beskikbare eksamenvraestelle vir Gr 3 wat afgelaai kan word van die webwinkel en teen 'n gesubsidieerde prys aangekoop kan word. Al die vraestelle is geldig om Kenweb se inhoude nie verander het nie.

Die verskillende kleure vraestelle is net om ‘n keuse te gee. Hulle dek dieselfde werk en is op dieselfde standaard.

  • U kan bv 'n ander kleur koop om mee te oefen. 
  • Of u kan 'n ander kleur vir 'n volgende kind gebruik.



Gr 3 Afrikaans eksamen
Middel Rooi Pers Groen
 Einde Geel Pers Groen

Gr 3 Engels eksamen
Middel Rooi Pers Groen
 Einde Geel Pers Groen

Gr 3 Wiskunde eksamen
Middel Rooi Pers Groen
 Einde Geel Pers Groen



Alle Gr 3 eksamenvraestelle
_



Spogprodukte
Sertifikaat vir gr 4 - 9  (volg instruksies noukeurig om te voltooi)
Meer ...
Sertifikaat vir gr 4 - 9 (volg instruksies noukeurig om te voltooi)

Dié jaarsertifikaat is net beskikbaar vir kliënte wat Kenweb se pakket volledig (ook die rekenaarpakket en eksamens) gebruik het en dit met faktuur(e) kan bewys. Kyk na besonderhede vir voorwaardes en stappe anders mag u vertragings ervaar e...

Prys: R150.00
Aantal


If you see this message it means that your browser doesn't support Javascript or it is disabled. Please enable JavaScript in your browser settings for the proper functionality of X-Cart.
 
Gebruikers aanlyn:  580 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings