|
 |
Hier is 'n lys van alle beskikbare eksamenvraestelle vir Gr 7 wat afgelaai kan word
van die webwinkel en teen 'n gesubsidieerde prys aangekoop kan word. Al
die vraestelle is geldig om Kenweb se inhoude nie verander het nie.
Die verskillende kleure vraestelle is net om ‘n keuse te gee. Hulle dek dieselfde werk en is op dieselfde standaard.
- U kan bv 'n ander kleur koop om mee te oefen.
- Of u kan 'n ander kleur vir 'n volgende kind gebruik.
Alle Gr 7 eksamenvraestelle
|
 |
Betaalmiddels
|