|
 |

Kenweb bied net produkte aan tot gr 9.
Vir inligting oor ander kurrikulumverskaffers kan u gerus na die Vereniging vir Tuisonderwys se webwerf gaan kyk. Klik hier.
Ons glo ons help ouers om die beste van twee wêrelde te kry:
Met Kenweb kan u die beproefde, vakgebaseerde en inhoudryke leergange doen wat kinders ‘n breë onderbou gee, natuurlik met ons bevordering van kernhoudings en -vaardighede. Dit eindig in gr 9.
Dan skakel u oor na ‘n ander kurrikulumverskaffer wat weer die beste gee van die huidige kurrikulums. Ons vind dié kombinasie ‘n wenner. Die talle onderskeidings van Kenwebkinders wat op die manier in matriek kry is vir ons ‘n bewys daarvan.
Nie gr 10 - 12
Spogprodukte
|
 |
Betaalmiddels
|