Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys

Heeljaar oop, net stadiger in skoolvakansies.

Goedkoop omdat u alles self doen met die hulp van die GIDS onderaan

Kenweb verkoop 'n sterk gesubsidieerde en omvattende stelsel of los produkte om u tuisonderrig van gr 1 tot gr 9 kragtig en effektief te maak. Inhoude is gebaseer op die vorige inhoudryke, vakgebaseerde en Christelik-Nasionale leergange terwyl gr 1 tot 3 ook nuwer leergange dek.

Ons onderwysmodel spesialiseer daarin om u kind selfgedrewe te maak en lewer resultate wat al oor dekades ouers en onderwysers verbaas.

GIDS: U MOET die GIDS onderaan deurwerk voordat u met Kenweb begin. Nadat u die Gids bestudeer het, sal u verstaan hoe Kenweb werk, hoe Kenweb help met wettige tuisonderwys, hoe Kenweb se produkte werk en hoe die webwinkel werk. Dan sal u aankope en implementering van ons produkte glad verloop. Daarmee sal u ook vertragings en slaggate vermy.




Gids

Onontbeerlike inligting om Kenweb selfgedrewe te verstaan en gebruik.

Weet hoe Kenweb by tuisonderwys inskakel, hoe die webwinkel werk en hoe Kenweb se produkte gebruik kan word.

Wenk: Die Gids help u om vertragings en slaggate wat u later duur te staan kan kom, te vermy.

Klik op die skakels (donkerdruk) om besonderhede te sien. Klik dan op Voordeur (links bo) om elke keer terug te kom na hierdie bladsy.


  1. Maak seker dat u weet hoe Kenweb werk.

    1. Unieke voorsprong.
    2. Verduideliking van hoe ons produkte werk.
    3. Kenwebkenmerke.
    4. Inhoude en wetlike aspekte
    5. Voorbeelde (Gaan op ons webwinkel op die boonste keuselys na Agtergrond > Voorbeelde).
    6. Pryse - hoe kry ons dit reg?
    7. Spesifikasies
    8. Kontakbesonderhede
    9. Gebruiksvoorwaardes

  2. So werk aankope en die voorwaardes daarvoor. U word stap-vir-stap deur die hele proses geneem.
  1. So lyk en werk die produkte en kom u aan die gang.

    1. Voorbeelde van Kenweb inhoude.
    2. Hoe werk Kenweb se produkte?
    3. Hoe werk die rekenaarprogram? (video)
    4. Indien u u produkte reeds afgelaai en vakgidse uitgedruk het, volg die aanwysings in die vakgids om aan die werk te spring.

  2. So werk Kenweb se eksamens en sertifikate

    1. Hoe werk eksamens?
    2. Vir aankope van eksamenvraestelle gaan na die boonste keuselys > Produkte > Die toepaslike graad > Eksamenvraestelle.
    3. Hoe werk rapporte/verslae?
    4. Hoe voltooi en laat onderteken ek 'n sertifikaat.

  3. Ons beveel sterk aan dat ons kliënte vooraf aansluit by die Pestalozzi Trust vir gemoedsrus oor die staat se rol in tuisonderwys. Die Pestalozzi Trust sal jou op hoogte hou van wat jy moet doen en selfs jou regte beskerm met hofsake.

    1. Gaan na die boonste keuselys > Skakels > Pestalozzi Trust


Spogprodukte
Vinnige Vingers
Meer ...
Vinnige Vingers

Vinnige Vingers tikvaardigheid rekenaarprogram & elektroniese gidse. Die doelwitvelle is geskik vir aanvangsonderrig tot graad 12. (Vir gebruik op Windows 7 mag daar 'n  aanpassing nodig wees....

Prys: R260.00
Sit in trollie
Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede
Meer ...
Gr 1 - 9 Wiskunde-vaardighede

Wiskunde-vaardighede rekenaarprogram en elektroniese vakgids. 'n Rekenaarprogram waarmee kinders maklik hulle tafels en wiskundekombinasies kan leer en gereeld hersien.

Prys: R370.00
Sit in trollie
Sit op wenslys
Kursus vir ouers en onderwysers in Selfgedrewe-onderwys
Meer ...
Kursus vir ouers en onderwysers in Selfgedrewe-onderwys

Die pakket lei die begeleier op met dieselfde metodes en hulpmiddels wat die Kenwebkind gebruik om die stelsel ten volle te benut.

Prys: R420.00
Sit in trollie
Sit op wenslys


Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  283 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings