|
 |
BELANGRIK:
Gr 1 skryf nie eksamens nie. Hulle word deurlopend geëvalueer soos aangedui in die Rooi Gids.
In aanvangsonderrig begin eksamens eers in gr 3. Onder meer plaas eksamens teveel druk op die jonges en deurlopende evaluering is maklik om te doen, meer spontaan en baie effektief.
Hierdie webwinkelafdeling is geskep om u die bostaande inligting te gee sodat u, wanneer u aankope doen, nie wonder of daar eksamens moet wees nie.
DIS BELANGRIK OM DIE BOSTAANDE TE LEES !!
Gr 1 eksamenvraestelle
|
 |
Betaalmiddels
|