Your Cart

Hoe druk ek vakgidse?

    • Maak die program bv "Kenweb Gr 4 Geheelpakket" oop.
    • Klik links bo op "Druk vakgidse" > Wys vakgidslys.
  • Kies die vakgids wat u wil druk. Klik op Maak oop.


  • Die pdf vakgids word oopgemaak in u rekenaar se pdf-leser. As u hiermee probleme ervaar kan u die gratis leser aflaai en installeer. Klik hieronder.


  • Gebruik nou gewoon Ctrl-p of File > Print om die vakgids te druk.