Hoe koop ek?
-
Klik op die trollie of basket aan die regterkant bo aan enige bladsy.
-
Klik op "Checkout".
-
Klik op "Debit or Credit Card".
-
Vul in die kaart besonderhede.
Indien die Zip code nie aanvaar word nie kan u 1111 probeer.
-
Klik op "Pay Now".