Volledige gids
Onontbeerlike inligting om Kenweb selfgedrewe te verstaan en gebruik.
Weet hoe Kenweb by tuisonderwys inskakel, hoe die webwinkel werk en hoe Kenweb se produkte gebruik kan word.
Wenk: Die Gids help u om vertragings en slaggate wat u later duur te staan kan kom, te vermy.
Klik op die skakels (donkerdruk) om besonderhede te sien. Klik dan op Voordeur (links bo) om elke keer terug te kom na hierdie bladsy.
- Maak seker dat u weet hoe Kenweb werk.
- Unieke voorsprong.
- Verduideliking van hoe ons produkte werk.
- Kenwebkenmerke
- Inhoude en wetlike aspekte
- Voorbeelde (Gaan op ons webwinkel op die boonste keuselys na Agtergrond > Voorbeelde).
- Pryse - hoe kry ons dit reg?
- Spesifikasies
- Kontakbesonderhede
- Gebruiksvoorwaarde
So werk aankope en die voorwaardes daarvoor. U word stap-vir-stap deur die hele proses geneem.
- Koopvoorwaardes (BELANGRIK)
- Hoe registreer ek vir aankope? (Herwin my inligting?)
- Hoe koop ek?
- Hoe kyk ek na my gekoopte produkte?
- Hoe betaal ek met krediet of debietkaart?
- Hoe betaal ek met Paypal?
- Hoe laai ek produkte af en druk boeke?
- Hoe installeer ek 'n program?
- Hoe aktiveer ek 'n program?
- Hoe druk ek vakgidse?
Kyk ook na:
Antwoorde (FAQ)
So lyk en werk die produkte en kom u aan die gang.
Indien u u produkte reeds afgelaai en vakgidse uitgedruk het, volg die aanwysings in die vakgids om aan die werk te spring.
- So werk Kenweb se eksamens en sertifikate
- Hoe werk eksamens?
- Vir aankope van eksamenvraestelle gaan na die betrokke graad en skuif af na eksamens.
- Hoe werk rapporte/verslae?
- Hoe voltooi en laat onderteken ek 'n sertifikaat.
- Ons beveel sterk aan dat ons kliƫnte vooraf aansluit by die Pestalozzi Trust vir gemoedsrus oor die staat se rol in tuisonderwys. Die Pestalozzi Trust sal jou op hoogte hou van wat jy moet doen en selfs jou regte beskerm met hofsake.
- Gaan na die boonste keuselys > Skakels > Pestalozzi Trust