Die volgende produkte word aanbeveel vir gr 6
Totale koste is ongeveer R750 eenmalig (koop die items in groen)
Die produkte in groen word aanbeveel vir gr 6 en is nodig om 'n sertifikaat te voltooi.
Klik op die produkskakel vir meer besonderhede en om te bestel.
Gr 6 Rekenaarprogram en vakgidse
Gr 6 Aardrykskunde geskandeerde handboek
Gr 6 Afrikaans geskandeerde handboek
Gr 6 Afrikaanse geskandeerde leesreeks (10 boekies)
Gr 6 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek
Gr 6 Engels geskandeerde handboek
Gr 6 Engelse geskandeerde begripstoetsboeke (2 boeke)
Gr 6 Geskiedenis geskandeerde handboek
Gr 6 Gesondheidsopvoeding geskandeerde handboek