Your Cart
Loading

Eksamens

Hier is 'n lys van alle beskikbare eksamenvraestelle vir Gr 5 wat afgelaai kan word van die webwinkel en teen 'n gesubsidieerde prys aangekoop kan word. Al die vraestelle is geldig om Kenweb se inhoude nie verander het nie.


Die verskillende kleure vraestelle is net om ‘n keuse te gee. Hulle dek dieselfde werk en is op dieselfde standaard.

  • U kan bv 'n ander kleur koop om mee te oefen. 
  • Of u kan 'n ander kleur vir 'n volgende kind gebruik. 


Aardrykskunde eksamen: Middel en Einde

Afrikaans eksamen: Middel en Einde

Algemene Wetenskap eksamen: Middel en Einde

Engels eksamen: Middel en Einde

Geskiedenis eksamen: Middel en Einde

Gesondheidsopvoeding eksamen: Middel en Einde

Wiskunde eksamen: Middel en Einde


Waardevolle produkte vir aanvulling

Oueropleiding vir alle grade R420

Vinnige Vingers tikvaardighede program (hier) R260

Wiskunde Vaardighede program R370

Gr 4 tot 9 Sertifikaat R150