Your Cart
Loading

Gr 3

Die volgende produkte word aanbeveel vir gr 3

Totale koste is ongeveer R760 eenmalig (koop die items in groen)

*Afrikaanse en Engelse leesreekse is net fisies beskikbaar en word sterk aanbeveel. Klik hier vir meer inligting.

Die produkte in groen word aanbeveel vir gr 3.

Klik op die produkskakel vir meer besonderhede en om te bestel.

Die aanbevole produkte is nodig om 'n sertifikaat te verwerf.


Gr 3 Rekenaarprogram en vakgids R490

Gr 3 Oorkoepelende elektroniese vakgids vir alle vakke R220

Gr 3 Afrikaans geskandeerde handboek R10

Gr 3 Engels geskandeerde handboek

Gr 3 Wiskunde geskandeerde handboek

Gr 1 – 3 Wiskunde geskandeerde onderwyserhandleiding

Gr 3 Kenwebvaardighede leesreeks (4 boekies)

Hier is 'n lys van alle beskikbare eksamenvraestelle vir Gr 3 wat afgelaai kan word van die webwinkel en teen 'n gesubsidieerde prys aangekoop kan word. Al die vraestelle is geldig om Kenweb se inhoude nie verander het nie.

Die verskillende kleure vraestelle is net om ‘n keuse te gee. Hulle dek dieselfde werk en is op dieselfde standaard.

  • U kan bv 'n ander kleur koop om mee te oefen. 
  • Of u kan 'n ander kleur vir 'n volgende kind gebruik.

Gr 3 Afrikaans eksamen: Middel en Einde

Gr 3 Engels eksamen Middel en Einde

Gr 3 Wiskunde eksamen Middel en Einde


Waardevolle produkte vir aanvulling

Oueropleiding vir alle grade R420

Vinnige Vingers tikvaardighede program (hier) R260

Wiskunde Vaardighede program (hier)R370

Gr 3 Sertifikaat R150