Your Cart
Loading

GR 1 en R

Die volgende produkte word aanbeveel vir gr 1

Totale koste ongeveer R660 eenmalig (koop die items in groen)

*Afrikaanse en Engelse leesreekse is net fisies beskikbaar en word sterk aanbeveel. Klik hier vir meer inligting.

Vir gr R word die eerste 10 weke van gr 1 aanbeveel.

Die produkte in groen word aanbeveel vir gr 4.

Klik op die produkskakel vir meer besonderhede en om te bestel.

Die aanbevole produkte is nodig om 'n sertifikaat te verwerf.


Gr 1 Rekenaarprogram en vakgids

Gr 1 Oorkoepelende elektroniese vakgids vir alle vakke

Gr 1 Wiskunde handboek en werkboek

Gr 1 – 3 Wiskunde geskandeerde onderwyserhandleiding

Gr 1 Kenwebvaardighede geskandeerde leesreeks (5 boekies)


Koop volledige pakket - Alle bostaande produkte met een klik



Assesering word deur die ouers gedoen sonder eksamens.