Your Cart
Loading
Only -1 left

Gr 6 Rekenaarprogram en vakgidse

On Sale
$34.00
$34.00
Added to cart

Rekenaarprogramme en vakgidse vir Gr 6 Aardrykskunde, Afrikaans, Algemene Wetenskap, Engels, Engelse bykomende begripstoetse, Geskiedenis, Gesondheidsopvoeding. 'n Vakgids vir die Wiskundehandboek is ingesluit maar nie rekenaarvrae daarvoor nie.


TOEPASLIKE HANDBOEKE (VIR VAKKE WAT U WIL GEBRUIK) MOET OOK AANGEKOOP WORD.


Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

You will get the following files:
  • TXT (31B)
  • ZIP (13MB)