Your Cart
Loading
Only -1 left

Gr 2 Rekenaarprogram en vakgidse

On Sale
$21.00
$21.00
Added to cart

Gr 2 Rekenaarprogramme en vakgidse vir Afrikaanse sigwoorde, Engelse sigwoorde, Kenwebvaardighede en Spelling.


Om aan hierdie programme reg te laat geskied moet die Oorkoepelende Vakgids gekoop word waarin verduidelik word wanneer en hoe die rekenaarprogramme die kind kan help om beter te leer. In graad 2 is daar heelwat minder rekenaarprogramme omdat kinders nog soveel meer vaardigheidsheidsaspekte het om baas te raak, soos skryf, tel en lees. Hierdie aspekte kan die beste in 'n verhouding met 'n begeleier aangeleer word en daarvoor is daar volledige beskrywings in die Oorkoepelende Vakgids.


Noodsaaklike handboek: Gr 2 Oorkoepelende Vakgids


Aanbevole handboeke:

Gr 2 Afrikaanse leesreeks

Gr 2 Engelse leesreeks

Gr 2 Kenwebvaardighede leesboekies

Gr 2 Wiskunde handboek

Gr 1 - 3 Wiskunde Onderwyserhandleiding

You will get the following files:
  • TXT (31B)
  • ZIP (4MB)