Your Cart
Loading
Only -1 left

Wiskunde gr 9 handboek

On Sale
$0.50
$0.50
Added to cart

 Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.


Hierdie handboek is nodig vir Wiskunde Gr 4.


Titel: Moderne Basiese Wiskunde St. 2. Skrywers: Malan, Naudé, Van der Westhuizen, Hechter en Van Zyl. Aantal hoofstukke: 10. Aantal bladsye: 191.


Opgesomde inhoud: Hersiening van vorige jaar se werk. Sakrekenaarvaardighede. Meting. Optelling en aftrekking. Vermenigvuldiging en deling. Gewone breuke. Desimale breuke. Meetkunde. Hantering van inligting. Probleemoplossing.


Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

You will get a PDF (31MB) file