Your Cart

Gr 3 Rekenaarprogram en vakgidse

On Sale
$26.00
$26.00
Added to cart

Rekenaarprogramme en vakgidse vir Afrikaans, Engels, Engelse sigwoorde, Kenwebvaardighede, Spelling.


Om aan hierdie programme reg te laat geskied moet die Oorkoepelende Vakgids gekoop word waarin verduidelik word wanneer en hoe die rekenaarprogramme die kind kan help om beter te leer. In graad 3 is daar al meer rekenaarprogramme as in graad 1 en 2, maar nog minder as in graad 4 omdat kinders nog steeds vaardigheidsheidsaspekte het om baas te raak, soos skryf, tel en lees. Hierdie aspekte kan die beste in 'n verhouding met 'n begeleier aangeleer word en daarvoor is daar volledige beskrywings in die Oorkoepelende Vakgids.


Noodsaaklike handboek: Gr 3 Oorkoepelende Vakgids


Aanbevole handboeke:

Gr 3 Afrikaanse handboek

Gr 3 Afrikaanse leesreeks

Gr 3 Engelse handboek

Gr 3 Engelse leesreeks

Gr 3 Kenwebvaardighede leesboekies

Gr 3 Wiskunde handboek

Gr 1 - 3 Wiskunde Onderwyserhandleiding

You will get a ZIP (4MB) file