Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 2 Kenwebvaardighede geskandeerde leesboekies

Gr 2 Kenwebvaardighede geskandeerde leesboekies
Gr 2 Kenwebvaardighede geskandeerde leesboekies 
Hierdie is geskandeerde leesboeke wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

5 leesboekies met nie-fiksie teks. Oor elkeen van die boekies is daar rekenaarvrae in die program.'n Doelwitvel word ook vir die vak voorsien.

Op die manier leer die kind die vaardigheid aan om teks te lees en te onthou om die rekenaarvrae te kan beantwoord. Dit word as Kenwebvaardighede beskryf want dit is soos inhoudsvakke van graad 4 af hanteer word. Op die doelwitvelle is ook praktiese takies wat die ervaring meer volledig maak.

Hoe die aktiwiteit aangepak kan word, word volledig in die Rooi vakgids vir graad 2 beskryf.

Titel van reeks: Selfleesreeks.

Besonderhede
 
Download Size 13.99MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 02KENH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  473 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings