Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Gr 1 » Alle Gr 1 geskandeerde handboeke » Gr 1 Wiskunde geskandeerde handboek en werkboek

Gr 1 Wiskunde geskandeerde handboek en werkboek
Gr 1 Wiskunde geskandeerde handboek en werkboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek en werkboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek en werkboek is nodig vir Wiskunde Gr 1.

Formele wiskunde oefeninge vir die inoefening van begrippe wat in praktiese lesse van Gr 1 aangeleer is.

In die Rooi Vakgids vir graad 1 word presies aangedui hoe die handboek in die jaar se program ingepas word op 'n wyse wat die kind vertroue gee dat hy die probleme kan oplos. Die oefeninge in hierdie handboek word gewoonlik in 'n ander boek gedoen sodat die handboek meer kere gebruik kan word.

Titel: Moderne Basiese Wiskunde Graad 1, Sub A.
Skrywers: A du Toit G vd Westhuizen.
Aantal hoofstukke: 20.
Aantal bladsye: 88.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 17.33MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 01WISMOL
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys


Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy
Groter foto



Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  146 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings