Kenweb Oplossings » Gr 4 - 6 Wiskunde geskandeerde onderwyserhandleiding

Gr 4 - 6 Wiskunde geskandeerde onderwyserhandleiding
Gr 4 - 6 Wiskunde geskandeerde onderwyserhandleiding 
Hierdie is 'n geskandeerde onderwyserhandleiding wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie boek word aanbeveel vir Wiskunde Gr 4 tot 6. Dit bevat antwoorde vir die oefeninge in die graad 4 tot 6 Wiskunde handboeke.

Titel: Gebruik so Moderne Basies Wiskunde Senior Primêre Wiskunde Onderwysgids. Skrywers: Naudé en Van der Westhuizen. Aantal hoofstukke: 11. Aantal bladsye: 172.

Opgesomde inhoud: Die gebruik van Moderne Basiese Wiskunde vir elke afdeling. Antwoorde Gr 4, Gr 5 en Gr 6. Blanko tabelle, vloeidiagramme en puntroosters.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 16.02MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode WISMBO
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  121 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings