Kenweb Oplossings » Gr 4 Geskiedenis geskandeerde handboek

Gr 4 Geskiedenis geskandeerde handboek
Gr 4 Geskiedenis geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Geskiedenis Gr 4.

Titel: Geskiedenis 2. Skrywers: H A Lambrechts, J A M van Schoor, C L Bester en D Potgieter. Aantal hoofstukke: 7. Aantal bladsye: 94.

Opgesomde inhoud: Geskiedenis van die distrik: plekke, persone, gebeurtenisse en gebou van geskiedkundige belang. Ontwikkeling van die distrik: vervoermiddels, beligting en ontspanning. Openbare dienste: polisie, gesondheidsbeamptes, verkeersbeamptes, burgerlike nooddienste. Vroeë bewoners van die distrik. Rol van vername persone in Kaapstad, bv. C J Langenhoven. Verhale van persone wat die mensdom gedien het, bv. Florence Nightingale.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 13.89MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 04GESH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  433 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings