Gr 1 Rekenaarprogramme en vakgidse vir Afrikaanse sigwoorde, Engelse sigwoorde, Klanke, Spelling, Kenwebvaardighede.
Om aan hierdie programme reg te laat geskied moet die Oorkoepelende Vakgids gekoop word waarin verduidelik word wanneer en hoe die rekenaarprogramme die kind kan help om beter te leer. In graad 1 is daar heelwat minder rekenaarprogramme omdat kinders nog soveel meer vaardigheidsheidsaspekte het om baas te raak, soos skryf, tel en lees. Hierdie aspekte kan die beste in 'n verhouding met 'n begeleier aangeleer word en daarvoor is daar volledige beskrywings in die Oorkoepelende Vakgids.
Noodsaaklike handboek: Gr 1 Oorkoeplende Vakgids
Aanbevole handboeke:
Gr 1 Afrikaanse leesreeks
Gr 1 Engelse leesreeks
Gr 1 Kenwebvaardighede leesboekies
Gr 1 Wiskunde handboek
Gr 1 - 3 Wiskunde Onderwyserhandleiding
|