Kenweb Oplossings » Gr 9 Aardrykskunde geskandeerde handboek

Gr 9 Aardrykskunde geskandeerde handboek
Gr 9 Aardrykskunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Aardrykskunde Gr 9.

Titel: Junior Aardrykskunde 7 Hersiene uitgawe met bylae vir interimsillabus Skrywers: C J Swanevelder, D W Myburgh en J C Kotzé. Aantal hoofstukke: 11. Aantal bladsye: 295.

Opgesomde inhoud: Algemene aardrykskundige tegnieke. Geomorfologie. Landelike nedersettings. Stedelike nedersettings. Natuurgevare as gevolg van katastrofiese weersomstandighede. Natuurgevare as gevolg van die werking van interne aardkragte. Natuurgevare as gevolg van die werking van eksterne aardkragte. Natuurgevare deur die mens veroorsaak. Hoofbiome van die węreld. Tropiese woude as plantegroei-eenheid. Naaldwoude as plantegroei-eenheid. Toendra- en ysveldstreke as plantegroei-eenheid.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 47.86MB
Download Time 3 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 09AARH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  119 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings