Kenweb Oplossings » Gr 8 Wiskunde geskandeerde handboek

Gr 8 Wiskunde geskandeerde handboek
Gr 8 Wiskunde geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Wiskunde Gr 8.

Titel: Wiskunde Plus 6 Skrywers: W Ladewig, R Potgieter en J Pretorius. Aantal hoofstukke: 14. Aantal bladsye: 303.

Opgesomde inhoud: Natuurlike getalle. Algebra: veranderlikes. Heelgetalle. Rasionale getalle. Algebraïese uitdrukkings. Oplos van vergelykings. Meer oor getalle. Verhouding en eweredigheid. Sirkels. Lyne en hoeke. Driehoeke. Buite-oppervlaktes en volume. Hersiening. Vraestelle.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 28.46MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08WISH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  417 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings