Kenweb Oplossings » Gr 8 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek

Gr 8 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek
Gr 8 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Algemene Wetenskap Gr 8.

Titel: Junior Sekondêre Algemene Wetenskap 6. Skrywers: S W Walters, P W Vorster, B K Schreuder en H E Fox. Aantal hoofstukke: 15. Aantal bladsye: 216.

Opgesomde inhoud: Natuur- en Skeikunde: Die elektriese stroom. Elemente en verbindings. Digtheid van stowwe. Mengsels en verbindings. Die deeltjiemodel van materie. Suurstof, waterstof en koolstofdioksied. Biologie: Gronde en lewende organismes. Plante en diere leef saam. Voedingsverwantskappe. Aanpassing van diere. Aanpassings van plante by hul omgewing. Die bewaring van on natuurerfenis. Insekte.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 30.89MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 08WETH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  204 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings