Kenweb Oplossings » Gr 7 - 12 Afrikaans letterkunde elektroniese naslaangids

Gr 7 - 12 Afrikaans letterkunde elektroniese naslaangids
Gr 7 - 12 Afrikaans letterkunde elektroniese naslaangids 
Hierdie is 'n elektroniese handboek. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek word aanbeveel vir Afrikaans Gr 7 - 12.

Titel: Afrikaans Letterkunde Naslaangids Skrywers: Kenweb Aantal hoofstukke: 8 Aantal bladsye: 42. Hierdie boek bied antwoorde op al daardie vrae oor wat 'n metafoor of elisie nou weer is. Dit is 'n versameling en goeie verduideliking van die terme wat op skool en verder in letterkunde gebruik word. Dit is onontbeerlik vir 'n goeie oorsig en 'n maklike naslaanplek.

Opgesomde inhoud: Alfabetiese verduideliking van algemene terme wat in letterkunde gebruik word. Inleiding Inskrywings volgens genres: Prosa; Poësie; Drama; Beeldspraak; Stylfigure. Bibliografie. Indeks Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 213.92KB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode AFRLNG
Prys: R25.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  346 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings