Kenweb Oplossings » Gr 7 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek

Gr 7 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek
Gr 7 Algemene Wetenskap geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Algemene Wetenskap Gr 7.

Titel: Moderne Algemene Wetenskap Hersiene uitgawe met bylae vir interimsillabus. Skrywers: G F Heyns, G de Villiers, D B Gibbon, W G Fowler, J J du P du Toit, J Botha, J H du Toit en H C van der Westhuizen. Aantal hoofstukke: 16. Aantal bladsye: 220. Opgesomde inhoud: Natuur- en Skeikunde: Materie en meting. Energie en energie-oordrag. Kragte. Magnetisme. Sure en basisse in die huis. Biologie: Die gebruik van apparate, materiaal en hulpmiddels. Gewerwelde diere. Ongewerwelde diere. Blomplante. Keëldraende plante. Varingplante. Alge. Swamme. Klassifisering. Natuurlike hulpbronne.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 29.67MB
Download Time 2 minutes @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 07WETH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  703 ongeregistreerde kliente, 1 geregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings