Kenweb Oplossings » Gr 7 Engels geskandeerde handboek

Gr 7 Engels geskandeerde handboek
Gr 7 Engels geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Engels Gr 7.

Titel: Focus on English 5 Skrywers: J G Goodacre, Forbes Smith, J J van L Sadie en E E Buys. Aantal hoofstukke: 19. Aantal bladsye: 202.

Opgesomde inhoud: Each of the 19 units consists of a comprehension test, vocabulary exercises, a dictation, language explanations and exercises, oral and written work around the theme of the reading. Every unit focus on a specific languistic aspect, such as punctuation, sentences, nouns, verbs, the infinitive, subject and predicate, active and passive voice, pronouns, adjectives, adverb, conjunctions, prepositions, direct and reported speech, synonyms and antonyms, word order.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 26.19MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 07ENGH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  989 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings