Hierdie is 'n elektroniese handboek. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.
Hierdie inligting word aanbeveel vir Engels Gr 7 - 12.
Titel: Proposed Formats of Written Assignments Skrywers: Kenweb Aantal hoofstukke: 8 Aantal bladsye: 14 'n Vinnige naslaangids vir die formate van die verskillende stelwerkvorms.
Opgesomde inhoud: Informal forms of communication. Formal communication. Completion of various forms. Advertisements and brochures. Reports and Minutes. Notices. Facsimiles. Dialogues.
Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees. |