Kenweb Oplossings » Gr 6 Geskiedenis geskandeerde handboek

Gr 6 Geskiedenis geskandeerde handboek
Gr 6 Geskiedenis geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir Geskiedenis Gr 6.

Titel: Geskiedenis 4. Skrywers: H A Lambrechts, J A M van Schoor, C L Bester en D Potgieter. Aantal hoofstukke: 18. Aantal bladsye: 113.

Inhoud opsomming: Vaderlandse geskiedenis: Waarom die Groot Trek plaasgevind het. Die binneland van Suid-Afrika teen 1834. Verkenningstogte en die voorste trekke. Die Groot Trek: 1835 tot 1838. Die Voortrekkers in Natal. Die Zoeloes verslaan. Die Voortrekkers en die Griekwas. Republiek Natalia. Die Groot Trek eindig - Twee Boererepublieke. Die vestiging van die inheemse volkere in Suid-Afrik na afloop van die Groot Trek. Van Boere-republieke en Britse kolonies tot Republiekwording. Algemene geskiedenis: Ontdekkingsreise in Afrika. Vooruitgang van die mediese wetenskap. Die ontwikkeling van vervoer. Die ontwikkeling en verbetering van kommunikasie. Die verhaal van die myne en nywerhede in Suid-Afrika. Nasionale gedenkwaardighede en geskiedkundige plekname.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 19.19MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 06GESH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  451 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings