Kenweb Oplossings » Gr 5 Afrikaans geskandeerde handboek

Gr 5 Afrikaans geskandeerde handboek
Gr 5 Afrikaans geskandeerde handboek 
Hierdie is 'n geskandeerde handboek wat nie meer deur die uitgewers versprei word nie. U sal 'n skakel (link) ontvang waarmee u dit van die internet kan aflaai. Dit word verskaf teen 'n internetdienskoste. Onder "Besonderhede" kan u sien hoe lank dit sal neem om af te laai.

Hierdie handboek is nodig vir die vak Afrikaans Gr 5.

Titel: Afrikaans vir vandag 3. Skrywers: A P van Niekerk, J J Steyn, W H Herman en J Vosloo. Aantal hoofstukke: 15. Aantal bladsye: 154.

Opgesomde inhoud: 15 hoofstukke wat elk uit 'n bestaan uit: 'n begripsoefening, doen en praat, taalleer, spelling, flinkdink, lees- en luistergenot en oefeninge.

Hierdie produk is ontwikkel vir Suid-Afrika se vorige, inhoudryke leerplanne. Vir voldoening aan uitkomsgebaseerde leerplanne (bv K2005) mag weglating, aanpassing of aanvulling nodig wees.

Besonderhede
 
Download Size 16.72MB
Download Time Less than 1 minute @ 1.8mbs [Change Connection Speed]
Produkkode 05AFRH
Prys: R10.00

Keuses
 
Aantal 1 (hierdie produk kan van die internet afgelaai word)

Sit in trollie
        
Sit op wenslys




Epos hierdie bladsy
U eie naam: *
U eie eposadres: *
Ontvanger eposadres: *

Epos hierdie bladsy


Groter foto

 
Gebruikers aanlyn:  457 ongeregistreerde kliente

Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings