Leeg    
 

Kategorie
Inligting alfabeties - kyk ook na die boonste keuselys
Kenweb Oplossings » Direkte inbetaling nie beskikbaar nie - wenke

Direkte inbetaling nie beskikbaar nie - wenke

Direkte inbetaling nie beskikbaar nie

Wenke

Indien u nie 'n kredietkaart het nie kan u die volgende oorweeg.
  1. Kry 'n VISA kredietkaart by die bank.
  2. Gebruik 'n familielid/vriend se VISA-kaart.
  3. Skep 'n Paypal rekening (gratis) en vra 'n familielid/vriend met 'n Paypal rekening om vir u geld na u Paypal te stuur. Gebruik dan u Paypal om Kenweb te betaal. Aanwysings is in die Gids.
  4. Met goeie beplanning kan u net een keer per jaar aankoop.

Agtergrond

Ons verskaf produkte teen ongeveer 10% van wat by ander verskaffers betaal word. Om dit te handhaaf moet ons paaie volg wat bekostig kan word binne ons inkomstestruktuur en wat vir ons moontlik is uit Nieu Seeland.

Omdat ons ernstige probleme ervaar het met ons bankrekening en hoë koste moes betaal, het ons besluit om voortaan, soos meeste ander webwinkels, net kaarte en Paypal te aanvaar as betaalmiddel.

Ons besef dat dit ontwrigting veroorsaak en ons is baie jammer daaroor omdat ons juis mense wat swaarkry probeer help. Maar ons kan in ons omstandighede ongelukkig nie anders nie.


Myne
Aanmeld
Betaalmiddels

VISA en MASTER kaart
Klik hier vir meer inligting

PAYPAL
Betaal met PAYPAL. Klik hier vir meer inligting

(Volledige besonderhede in die Gids punt 2 op die voordeur)



Sertifikate

Gebruikers aanlyn:  123 ongeregistreerde kliente
Kopiereg © 1997-2024 Kenweb Oplossings