Wiskunde-vaardighede rekenaarprogram en elektroniese vakgids. 'n Rekenaarprogram waarmee kinders maklik hulle tafels en wiskundekombinasies kan leer en gereeld hersien.
Prys: R370.00
Vinnige Vingers tikvaardigheid rekenaarprogram & elektroniese gidse. Die doelwitvelle is geskik vir aanvangsonderrig tot graad 12.(Vir gebruik op Windows 7 mag daar 'n aanpassing nodig wees....
Prys: R260.00